English
Facebook You Tube
Hemelruim

kykNET-Scaena 2016-07-11 07:30:00 PM

kykNET-Scaena 2016-07-12 10:00:00 AM

kykNET-Scaena 2016-07-12 01:00:00 PM

 

Prys: 120

Ouderdomsbeperking: 13 L

Tydsduur: 85min

Taal: Afrikaans

Teks: Nick Payne, vertaling: Nico Scheepers

Regie, musiek, produksie: Nico Scheepers

Met: Tinarie van Wyk-Loots, Paul du Toit 

 

Mariaan en Roelof ontmoet by ’n braai. Hy is ’n sukkelende byeboer, sy lektrise in kosmologie aan die Universiteit van Kaapstad. Keuses en toeval stuur die twee in verskillende rigtings en al die weergawes van hul bestaan speel af in veelvuldige heelalle. ’n Verhaal oor die heelal, liefde en heuning. Tinarie van Wyk-Loots wen beste aktrise vir haar spel op Aardklop en ’n Fiëstas.

Borge
Projekborge