English
Facebook You Tube
Tempting Fate

Johannes Stegmann-kunsgalery, Sasol-biblioteek, UV 2016-07-11 09:00:00 AM

Johannes Stegmann-kunsgalery, Sasol-biblioteek, UV 2016-07-12 09:00:00 AM

Johannes Stegmann-kunsgalery, Sasol-biblioteek, UV 2016-07-13 09:00:00 AM

Johannes Stegmann-kunsgalery, Sasol-biblioteek, UV 2016-07-14 09:00:00 AM

Johannes Stegmann-kunsgalery, Sasol-biblioteek, UV 2016-07-15 09:00:00 AM

Johannes Stegmann-kunsgalery, Sasol-biblioteek, UV 2016-07-16 09:00:00 AM

 

Prys: Gratis

Opening: 11 Jul at 20:00

Rondleiding met die kunstenaar: 12 Jul, 10:00 

 

Willem Boshoff is ’n konsepsuele kunstenaar van internasionale faam. Vir meer as dertig jaar boei sy sosiale, politieke en omgewingskontekste in evokatiewe gemengde media-kunswerke, installasies en lewende kuns. Sy werke spruit uit intensiewe prosesse van sif, versamel, orden, skep en ontvorming, neem dikwels jare om te voltooi en is altyd oop vir nuwe betekenis en nuwe skeppings. Boshoff is ’n obsessiewe versamelaar en taksonoom van voorwerpe, natuurlik en mensgemaak, van woorde en “paraphernalia” uit die verskeie dissiplines van letterkunde, filosofie, plantkunde, geografie, volkekunde en musiek. Die kunstenaar se belangstellings word en verskaf hom van media vir sy werk. Die uitstalling bestaan uit gekeurde werke wat hy oor die laaste tien jaar gemaak het. 

 

Willem Boshoff, Time to Kill (2015), metal plates, wrist watches and gas ampoules. Foto deur die SMAC Art Gallery

Borge
Projekborge