English
Facebook You Tube
Dancing on Glass

Kunstetrust-Odeion 2016-07-15 10:30:00 AM

Kunstetrust-Odeion 2016-07-16 02:00:00 PM

 

Prys: 130

Ouderdomsbeperking: Geen

Tydsduur: 55 

Taal: Eng/Afrikaans

Musiek: Philip Glass, Kevin Volans, Karl Jenkins

Met: Dansers en die Odeion-strykkwartet (Samson Diamond, Sharon de Kock, Jeanne-Louise Moolman, Anmari van der Westhuizen) 

 

Hierdie aanbieding is ’n spanpoging tussen die Odeion-strykkwart en ’n dansgeselskap wat hul mediums sal kombineer in ’n skouspelagtige bewegings- en musikale aanbieding van die musiek van die Amerikaanse komponis Philip Glass. Dancing on Glass sal ook minimalistiese maar boeiende musiek vir strykinstrumente insluit waarvoor Glass bekend is. Werke van Kevin Volans: First Dance, en Karl Jenkins: Tango sal ook gehoor word. Die dansgeselskap sal dié strykkwartetwerke interpreteer en as ‘n dans choreografeer.

Borge
Projekborge