English
Facebook You Tube
Dig/Bind/Hul

Kunstetrust-Odeion 2016-07-11 03:00:00 PM

Kunstetrust-Odeion 2016-07-12 02:30:00 PM

 

Prys: 120

Ouderdomsbeperking: Geen

Tydsduur: 60

Plek: Kunstetrust-Odeion

Musiek: Olga Leonard, Babette Viljoen

Vervaardiger: BO Produksies

Met: Hemelbesem (Simon Witbooi), Olga Leonard, Babette Viljoen 

 

Poësie word die goue draad wat drie wêrelde saambind op een verhoog: kletsrym, letterkunde en musiek. Hemelbesem (Simon Witbooi) breek gedigte oop, terwyl Olga Leonard en Babette Viljoen (die span van God die digter, ’n Eeu van EybersTotius: Die rus is elders en Skynskadu) dit weer aanmekaar bind met toonsettings. Met gedigte oor Afrika en in Afrikaans deur digters soos Joan Hambidge, Ronelda S. Kampfer en Loftus Marais.

Borge
Projekborge