English
Facebook You Tube
Hond se gedagte

Ouderdomsbeperking: PG

Tydsduur: 135

Taal: Afrikaans

Teks: Georges Feydeau, vertaling: Nerina Ferreira

Stelontwerp:  Rocco Pool

Kostuumontwerp: Birrie le Roux

Klankbaan: Charl-Johan Lingenfelder

Regie: Christiaan Olwagen

Met: Louw Venter, Sandra Prinsloo, Neels van Jaarsveld, Albert Pretorius, Martelize Kolver, Wikus du Toit, Pierre Breytenbach, June van Merch, Oscar Petersen, De Klerk Oelofse, Hannah Borthwick 

 

Ná ’n lang, gelukkige huwelik begin Raymonde aan haar man se getrouheid twyfel wanneer hy skielik belangstelling in seks verloor. Met ’n vriendin se bystand bedink sy ’n skelmstreek om hom te toets in ’n hotel met ’n bedenklike reputasie. Die stuk is ’n wilde reis van verkeerde aannames, noue ontkomings, geheime eskapades, gekke toeval en wit leuentjies wat kleur kry. Hond se gedagte word allerweë beskou as die grootste klugspel van alle tye. Ondersteun deur die Dagbreek-Trust.

Borge
Projekborge