jou fees begin oor
87 Dae
Wat het jy op die hart?
@twitter.com/vryfees of www.facebook.com/vryfees
en wen!
Beskryf jou fees in 20 of minder karakters by ons twitter of facebook bladsye en staan 'n kans om feeskaartjies te wen!
Soek
 
e-pos e-pos  |  druk druk
 | 
Afrikaans  |  English
 
Facebook Twitter You Tube

11 Julie 2011
18:30

Luca Ciarla-kwartet

Kategorie: Musiek - Klassiek
Prys: R120
Tydsduur: 90 min
Ouderdom en taal: Geen
Plek: Kunstetrust-Odeion

Met: Luca Ciarla (viool en verskeie ander klein musikale instrumente), Vince Abbracciante (akkordion), Nicola Di Camillo (kontrabas) en Francesco Savoretti (tromme en perkussie).

Die Italianer is een van die mees kreatiewe en verrassendste violiste van sy tyd. Hy transendeer die musiekgrense van jazz, klassiek, tradisioneel, etnies en kontemporêr. ’n Hipnotiserende mengsel van bekende klanke en fasinerende nuwe soniese landskappe word beskryf as “betowerende akoestiese verleiding”. Gehore en kritici is verwonderd oor hul hoogs oorspronklike verwerkings en vreugdevolle vermengings wat ’n oorspronklike en onweerstaanbare Meditirreense jazz-klank skep.

Datums: Ma 11 Julie 18:30 Kunstetrust-Odeion, openingskonsert; Di 12 Julie 12:00.