English
Facebook You Tube
vrynge - The other voice
  • Soetdoring-PACOFS Gazellie 2018-07-11 15:30
  • Soetdoring-PACOFS Gazellie 2018-07-14 13:30
  • Prys: Gratis / Free
  • Ouderdomsbeperking:
  • Tydsduur: 60 min

Debuut

Regie: Lilian Ee, Ruby Lim-yang

Production House:  Act 3 International, Singapore

The Other Voice vertel stories van etniese minder- hede in twee lande, Suid-Afrika en Singapoer. Rondom die tema “tuiste” illustreer gedeelde narratiewe van drie generasies (grootouers, ouers en die self) die kompleksiteit waarmee mense te kampe het wanneer hulle ’n ander land hul tuiste maak.

Seniorborge & donateurs
Projekborge