English
Facebook You Tube
Kunstemark-aansoekvorms

Beste uitstaller

 

Skakel die Kunstemarkbestuurder by 051 404 7811 vir jou verwysingsnommer.

 

Hiermee die aansoekvorms en uitleg;

 

Uitleg 2017

Kosstalletjie Aansoekvorm 2017

Uitstaller Aansoekvorm 2017

 

 

Gebruik die verwysings nommer met jou betaling van die R210 adminfooi, en met al jou korrespondensie aan die Vrystaat kunstefees.

 

BELANGRIK: die nommer verander elk jaar! Indien jy van internet banking gebruik maak, en Vrystaat kunstefees is op jou begunstigdelys, verander die verwysings nommer.

 

Daar is verskillende aansoekvorms vir kos en kunsstalletjies.

 

Lees asb alles deur en epos, faks of koerier jou getekende aansoekvorm terug.

 

Vir buitestalletjies -  bls. 1 - 5 teken, invul en terugstuur. Bls 6 en 7 is net vir informasie.

Vir binnestalletjies  - bls. 1 - 6 teken, invul en terugstuur. Bls 7 is net vir informasie.

 

Moenie foto’s en ID foto’s fax nie! Net die aansoekvorm. Maar verkieslik: stuur alles per epos.

 

 

Vriendelike Vrystaat groete.

Borge
Projekborge